Advertentie
Advertentie
Details
- Akkoorden
- Toonsoort
- E
- bpm
- 136
- Stemming
- 440 Hz
- Artiest
- jam sessies
- 36
- Jaar van uitgave
- 2009
- Laatst gewijzigd
- 29 april 2020
Toon meer
Nommer Asseblief Akkoorden
Voeg dit nummer toe aan je favorietenVoeg dit nummer toe aan een van je setlists- Speel het nummer opnieuw af.
- Een moment geduld, de muziekspeler wordt geladen. Let er op dat sommige browser plugins ervoor kunnen zorgen dat Youtube video's niet goed laden.
- 100%
tempo - E
transponeer - Dit nummer heeft nog geen secties
- Dit nummer heeft geen complexe akkoorden die we kunnen versimpelen.
Die enigste gedagte wat ek aan kan dinkDie twee van ons so bymekaar terwyl ons singHet al drie keer na mekaar gekykOm die kampvuurEn dis vyf uur in die oggend en die son kom opMaar jy sê hier's 'n koppie koffie laat die koue stopHet al sewe keer gesien hoe jy saggiesTerug lagEn ek wag vir jouWeet nie hoe lank ek meer kan terug houJa ek wag vir jouOf kom ek vra jou nouKan ek jou nommer asseblief kry?Skryf dit in die sandOf fluister dit net saggies by my linkerwangKan ek jou nommer asseblief kry?Skryf dit op my handSodat ek jou kan bel as ek na jou verlangElke keerVra ek weerKan ek jou nommer asseblief kry?Sê vir myKan ek jou nommer asseblief kry?Jy het nee gesê vir Jaco met die SpringboktruiMaar tien minute later sit jy langsaan myMet Elvis wat ons serenade van agterBring me that hound dog, bring me that hound dogDis twaalf grade buite maar my voorkop sweetAl dertien van ons pelle lyk of hulle weetDat ek net oogies het vir jouOoh en ek wag vir jouWeet nie hoe lank ek meer kan terug houJa ek wag vir jouOf kom ek vra jou nouKan ek jou nommer asseblief kry?Skryf dit in die sandOf fluister dit net saggies by my linkerwangKan ek dit asseblief kry?Skryf dit op my handSodat ek jou kan bel as ek na jou verlangElke keerVra ek weerKan ek jou nommer asseblief kry?Sê vir myKan ek jou nommer asseblief kry?Ek sms vir jou 'n dubbelpuntEn dan 'n hakkieEkke smile want ek voel luckyDubbel kruisieDubbel nulJy weet jy wiljy weet jy wilWeet nie hoe lank ek meer kan terug houJa ek wag vir jouOf kom ek vra jou nouKan ek jou nommer asseblief kry?Skryf dit in die sandOf fluister dit net saggies by my linkerwangKan ek dit asseblief kry?Skryf dit op my handSodat ek jou kan bel as ek na jou verlangElke keerVra ek weerKan ek jou nommer asseblief kry?Sê vir myKan ek jou nommer asseblief kry?Lyrics Licensed & Provided by LyricFind | Door: JOHAN OBERHOLZER | Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics
Kies je instrument
A
A
A
A
A
E
B
E
F♯ₘ
A
E
B
E
A
E
A
C♯ₘ
B
A
E
B
C♯ₘ
A
E
B
A
C♯ₘ
B
A
B
E
B
A
E
B
A
E
B
A
E
A
C♯ₘ
B
A
E
B
C♯ₘ
A
E
B
A
C♯ₘ
B
A
B
E
B
A
E
B
A
E
A
C♯ₘ
B
A
E
B
C♯ₘ
A
E
B
A
C♯ₘ
B
A
B
E
B
A
Vind je deze akkoorden lastig om te spelen?
Gebruik onze interactieve akkoordentrainer om akkoorden te oefenen op je gitaar
Al je favoriete liedjes op een plek.
Maak setlists aan voor een live optreden of om te oefenen met je favoriete liedjes.

Advertentie
Veel gestelde vragen over deze opname
- Welke akkoorden zitten in Nommer Asseblief?
- Hoe snel speelt Nicholis Louw op Nommer Asseblief?
- Welke akkoorden zijn onderdeel van de toonsoort die Nicholis Louw gebruikt in Nommer Asseblief?
- Wanneer kwam Nommer Asseblief uit?